Daar is ‘n DVD teen R50.00 beskikbaar met die onderstaande videosnitte. Klik hier om die DVD aan te koop.
Inleiding: Van Wanhoop na Hoop
Week 1: Van vrees na vrede
Week 2: Van toe deure na oop vensters
Week 3: Van uitgestoot na ingesluit
Week 4: Lof in gebrokenheid
Week 5: Vyande as vreemde vriende
Week 6: Van onvergenoegdheid na tevredenheid