Hoop-oorsig

Hoe waar is die onderstaande stelling van jou?

Hoop word ondersteun deur ses aspekte wat volgelinge van Jesus in hulleself kan kweek:

Die hoop-oorsig sal jou help ontdek waar en hoe jy nog meer in God se genade kan rus. Dit kos gewoonlik minder as tien minute om die vraelys in te vul. Jou resultate sal op die skerm verskyn en per e-pos aan jou gestuur word. Ons sal NOOIT jou e-posadres met ʼn derde-party deel nie.

Jy sal nie kan voortgaan met die vraelys indien jy nie AL die vrae ingevul het nie.

Jy kan die meeste leer as jy eerlik antwoord. Die vrae vra nie wie jy WIL wees nie, maar wie jy VANDAG is.

Die resultaat is ʼn kort beskrywings van al ses die aspekte, elk met ʼn punt uit 20.

Geniet!

Name Email